VEREISTES:
BVSA Konsult (Edms.) Bpk. is ‘n toonaangewende rekenmeestersfirma in die Suid-Kaap. Ons is op soek na ‘n rekenmeester/rekeningkundige klerk om by ons span in Oudtshoorn aan te sluit vanaf 1 Junie of Julie 2024. – Vaslegging van basiese rekeningkundige rekords van kliënte. – Opstel van finan