Jobs in

Ontvangs van Tandarts praktyk Market related - Robertson

BVPD LTD

Ons kliënt is tans opsoek na 'n vriendelike en professionele ontvangsdame om hul tandartspraktyk te versterk. Ontvang is die eerste aanspreekpunt vir pasiënte, en speel dus 'n belangrike rol om hulle 'n positiewe ervaring te verseker. Ontvang en begroet pasiënte op 'n vriendelike en hulpvaardige manier Maak afsprake vir pasiënte en bevestig afsprake via telefoon Hanteer inkomende oproepe professioneel en effektief Verwerk pasiëntinligting en verseker dat al die nodige dokumentasie korrek voltooi word Hanteer betalings en verseker dat alle transaksies akkuraat geregistreer word Ondersteun die tandarts en die res van die personeel met administratiewe take soos benodig Matriek Administratiewe kwalifikasie sal voordelig wees Ervaring in 'n ontvangs- of administratiewe rol, verkieslik in 'n mediese of tandheelkundige omgewing Kennis van tandheelkundige terminologie en prosesse is 'n voordeel, maar nie 'n vereiste nie Rekenaargeletterd: Word, Excel en Elixer (sal geleer word) Vlot in Afrikaans en Engels Vriendelike en professionele houding Goeie kommunikasievaardighede, sowel mondelings as skriftelik Vermoë om effektief te werk onder druk en in 'n besige omgewing Goeie organisatoriese vermoë en in staat om veelvuldige take te kan uitvoer Moet selfstandig wees en effektief op sy / haar eie kan werk. Apply Now
Share this job with someone you think should apply!
Facebook buttonFacebook   Whatsapp buttonWhatsapp

Related Jobs

Ontvangs van Mediese Praktyk Market related - Robertson

BVPD LTD

...

Robertson - Robertson

BVPD LTD

...

Voldoenings konsultant (Compliance Consultant) Market related - Robertson

BVPD LTD

...

Compliance Consultant Robertson - Robertson

BVPD LTD

...

Want to do another search?

Jobs in