Jobs in

Aard Van Die Werk Jobs in South Africa - Page 4

Jobs 31-40 of 207

Staff Prince Alfred Hamlet

 Jean-mari Hellig ConsultSouth Africa

Verpleging en versorging van bejaardes. Monitering van observasies. Delegering van pligte na Versorgers. Relevante dokmentasie en administrasie. Hantering van medikasie. Vereistes: Moet SAVR geregistreerd wees Goeie menseverhoudinge. Ervaring met die versorging en verpleging van bejaardes. ‘n Liefde vir bejaardes bereid wees om skofte te werk. Moet goed in ‘n span funsioneer, maar moet die vermoé hé om inisiatief

Whatsapp button share this job on whatsapp

Rekenmeester: Salaris & Loonverwante Dienste & Sekretariële Dienste Ceres

 Jean-mari Hellig ConsultCeres

Salarisadministrasie van kliënte: Indien van EMP201-, EMP501- en opgawes (eFiling, uFiling, Esyfile) Indien van jaarlikse jaarlikse Opgawe van Verdienste (WCA) Vergoedingskommissaris rekeningvrae Verwerking op SAGE Payroll Pakket Berekening van werknemersbelasting & ETI Algemene administrasie insluitende SARS en Departement van Arbeid Arbeid navrae, registrasies en reël van opgawe betalings. Kommunikasie met kliënte, SARS, Departement Arbeid afdeling, trustee vergaderinge, nakoming van Wet op Beheer van Trustgoed en “Beneficial Ownership” rapportering

Whatsapp button share this job on whatsapp

Ceres

Compliance Consultant Robertson

 Bvpd LtdRobertson

Voldoenings konsultant om deel te word van hul dinamiese span. Die suksesvolle kandidate sal landboukliënte Help die kliënt met nakoming van regulasies op hul plaas, sowel as kelder en pakhuis indien van toepassing rekordhouding Voer interne oudits uit om nakoming van akkreditasies soos WIETA, SIZA en GlobalG.A.P. te verseker Oudit voorbereiding, koördinering en uitklaar van nienakoming vir sertifisering Help met kliënte se in u guns tel Opleiding en / of ondervinding in van die volgende oudits WIETA, SIZA, SIZA Environmental;

Whatsapp button share this job on whatsapp

Voldoenings Konsultant (compliance Consultant) Market Related

 Bvpd LtdRobertson

Voldoenings konsultant om deel te word van hul dinamiese span. Die suksesvolle kandidate sal landboukliënte Help die kliënt met nakoming van regulasies op hul plaas, sowel as kelder en pakhuis indien van toepassing rekordhouding Voer interne oudits uit om nakoming van akkreditasies soos WIETA, SIZA en GlobalG.A.P. te verseker Oudit voorbereiding, koördinering en uitklaar van nienakoming vir sertifisering Help met kliënte se in u guns tel Opleiding en / of ondervinding in van die volgende oudits WIETA, SIZA, SIZA Environmental;

Whatsapp button share this job on whatsapp

Outbound Sales Agent

Durban  Commission only

spesialiseer in die verkoop van leefstylprodukte, en ons wil hê jy moet deel wees van ons suksesverhaal is om jou loopbaan na die volgende vlak te neem en ''n belonende werk met wonderlike voordele

Whatsapp button share this job on whatsapp

Robertson NEW

 Bvpd LtdRobertson

ontvangspersoon om by hul praktyk aan te sluit. Ontvangs is die eerste aanspreekpunt vir pasiënte, en speel dus 'n ervaring te verseker. Goeie menseverhoudinge is van kardinale belang in so rol. Ure sal wees Maandag 17:00 asook een Saterdag 'n maand van 08:00 – 13:00. Bemanning van ontvangs Verwelkom pasiënte vriendelik Skeduleer en bevestig afsprake Reël en magtiging van afsprake vir pasiënte by Spesialiste Hanteer inkomende effektief Verwerk pasiëntinligting en verseker dat al die nodige dokumentasie korrek voltooi word Bied administratiewe

Whatsapp button share this job on whatsapp

Onderwysbetrekking: Landboutegnologie (graad 10 - 12)

Ceres

tersiêre VOO/FET kwalifikasie/s.
? Ondervinding van die KABV (CAPS) en akademiese onderlegdheid in Landbou bewys van aansoek
? ’n Bewese diensrekord in effektiewe klaskamerbestuur en onderrig van vakke soos genoem.
? Ervaring in die aanbied van bogenoemde vakke in graad 12 sal in die kandidaat se guns tel.
? Ervaring as vakhoof van bogenoemde vakke sal in die kandidaat se guns tel.
? Meld ander Ervaring as nasiener van NSS sal in die kandidaat se guns tel.
? Ervaring en kennis van ‘n mediumgrootte

Whatsapp button share this job on whatsapp

Rekenmeester / Rekeningkundige Klerk

 Bvsa AccountantsSouth Africa

Bpk. is ‘n toonaangewende rekenmeestersfirma in die Suid-Kaap. Ons is op soek na ‘n rekenmeester/rekeningkundige 2024. – Vaslegging van basiese rekeningkundige rekords van kliënte. – Opstel van finansiële state. – Hanteer van SAID navrae en indiening van ondersteunende dokumente soos deur SAID verlang. – Indien van inkomstebelasting- Uitvoer van basiese rekeningkundige prosedures. – Rekonsiliasie van finansiële inligting van kliënte kliënte. – Opstel van maandelikse bestuursstate. – Kennis van Microsoft Word, Excel, Outlook, Xero en Sage Accounting

Whatsapp button share this job on whatsapp

Finansiële Adviseur 100% Kommissie - Hoë Inkomste Potensiaal

 Nexus RecruitmentPretoria  100% Kommissie - Hoë inkomste potensiaal

loopbaan? As jy smag na outonomie, buigsaamheid, en die geleentheid om 'n suksesvolle besigheid op te bou lonende loopbaan as 'n Finansiële Adviseur . Begin die reis van professionele groei en persoonlike sukses met ons aan en maak 'n blywende impak op die finansiële welsyn van individue en besighede. Doen nou aansoek Langtermynverhoudings Leiding en ondersteuning van die beste Finansiële Adviseurs in die industrie Bou Jou Eie Kliënte

Whatsapp button share this job on whatsapp

Sign up for Free Job Alerts

Average Annual Salary

for Aard Van Die Werk jobs in South Africa
R 444,250

No. of Jobs added in the last week

for this search.
62