'n Dinamiese Naskool in Constantia Park, Pretoria Oos, is opsoek na 'n Nasorg Assistent / Onderwyser wat 'n absolute passie het vir kinders en 'n uitstekende Afrikaanse vermoë het. Werksure is van 12:00 tot 17:30, Maandag tot Vrydag. Vorige ondervinding sal 'n plus wees Matriek met goeie resultate Passie vir kinders Bly in Pretoria Oos
Apply Now