Jobs in

DIESEL WERKTUIGKUNDIGE - Robertson

DIE IDEALE KANDIDAAT BESKIK OOR:
- kennis van die herstel en instandhouding van trekkers, vragmotors, voertuie, spuitpompe en ander plaasimplemente wat op n vrugteplaas gebruik word
- elektriese / auto elektriese ondervinding
- energie, geesdrif en die vermoë om goed met ander saam te werk
- goeie organisasie en beplannings vermoë
- goeie administratiewe vaardigheid om onder andere diensrekords, werkskaarte en bestellings te hanteer.

KWALIFIKASIE EN ONDERVINDING:
- Graad 12
- Nasional Diploma as Diesel Werktuigkundige sal voordelig wees
- Nagenoeg drie jaar toepaslike ondervinding
- Geldige bestuurslisensie

In ruil vir u kundigheid, word n mededingende vergoedingspakket en aangename werksomstandighede gebied.

OM AANSOEK TE DOEN:
Indien jy belangstel in die posisie en aan bogemelde vereistes voldoen, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer:
  • die 'Apply' opsie te kies by die advertensie of
  • aanlyn aansoek te doen by
Apply Now
Share this job with someone you think should apply!
Facebook buttonFacebook   Whatsapp buttonWhatsapp

Related Jobs

Dieselwerktuigkundige Robertson - Robertson

CA Support CC

...

Want to do another search?

Jobs in