Jobs in

Dieselwerktuigkundige Robertson - Robertson

CA Support CC

Reference: CPT001184-NP-1 DIESEL WERKTUIGKUNDIGE Robertson Wonderlike loopbaangeleentheid beskikbaar in Robertson vir ‘n toepaslik gekwalifiseerde diesel werktuigkundige by ‘n gevestigde en gediversifiseerde landbou- onderneming. DIE IDEALE KANDIDAAT BESKIK OOR: - kennis van die herstel en instandhouding van trekkers, vragmotors, voertuie, spuitpompe en ander plaasimplemente wat op ‘n vrugteplaas gebruik word - elektriese / auto elektriese ondervinding - energie, geesdrif en die vermoë om goed met ander saam te werk - goeie organisasie en beplannings vermoë - goeie administratiewe vaardigheid om onder andere diensrekords, werkskaarte en bestellings te hanteer. KWALIFIKASIE EN ONDERVINDING: - Graad 12 - Nasional Diploma as Diesel Werktuigkundige sal voordelig wees - Nagenoeg drie jaar toepaslike ondervinding - Geldige bestuurslisensie In ruil vir u kundigheid, word ‘n mededingende vergoedingspakket en aangename werksomstandighede gebied. OM AANSOEK TE DOEN: Indien jy belangstel in die posisie en aan bogemelde vereistes voldoen, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer: die 'Apply' opsie te kies by die advertensie of aanlyn aansoek te doen by www.casupport.co.za/vacancies of 'n volledige CV te e-pos na nadinecasupport.co.za Neem kennis dat, indien u geen terugvoering van die adverteerder binne een maand na sluitingsdatum ontvang het nie, u kan aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. Apply Now
Share this job with someone you think should apply!
Facebook buttonFacebook   Whatsapp buttonWhatsapp

Related Jobs

DIESEL WERKTUIGKUNDIGE - Robertson

...

Compliance Consultant Robertson - Robertson

BVPD LTD

...

Voldoenings konsultant (Compliance Consultant) Market related - Robertson

BVPD LTD

...

Want to do another search?

Jobs in